Uitdrukking: Die geslane dag

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos/Pixabay)

Uitdrukking:
die geslane dag

Betekenis:
die hele, volle dag

Waar kom dit vandaan?
Die geslane verwys na die klokslae van die dag wat een vir een verbygaan. Die uitdrukking is moontlik gevorm na die Nederlandse een geslagen uur, dit wil sê ʼn volle uur (tussen klokslae).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.