Uitdrukking:
Iemand onbewimpel die waarheid vertel
Betekenis:
Iemand reguit sê wat jy van hom dink
Waar kom dit vandaan?
Die woord wimpel se betekenis reeds ongeveer 700 jaar gelede in Middelnederlands was eerstens “sluier, doek”. Bewimpel het dus “versluier, met doeke omgedraai” beteken, onbewimpel die teenoorgestelde.
Dankie vir hierdie deel van julle koerant. Julle onderhou die taal.