Uitdrukking: Iemand se horing onder die tou uithaal

Argieffoto

Uitdrukking:
iemand se horing onder die tou uithaal

Betekenis:
iemand help; iemand ʼn guns bewys

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die trekkerslewe: as ʼn os se horing onder die trektou vasgevang is, is sy nek pynlik en ongemaklik gedraai.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.