Kiep-kiep

Kiep-kiep is ‘n uitroep om hoenders na jou te lok, maar dit kan ook in die uitdrukking kiep-kiep roep gebruik word wanneer jy ‘n algemene aantyging maak – om te generaliseer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae