Woord: harlaboerla

Argieffoto (Foto: diyhealth.com)

Argieffoto (Foto: diyhealth.com)

Woord:
harlaboerla

Betekenis:
Lawaai, rumoer, wanorde, verwarring: Wat beteken die harlaboerla daar in die kamer?
OOK halsoorkop, holderstebolder: Blydskap het hom harlaboerla oormeester.

Waar kom dit vandaan?
Uit Engels: hurly burly

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae