Woord:
knok
Betekenis:
1. Been in die liggaam: Iemand se knokke breek
2. Uitstaande beenknop; knokkel kneukel: Iemand op die knokke slaan
OOK: knokkelig, knokkerig, knokkig: Vol knokke of knoppe; benerig: Knokkig van maerte.
Teen die horison staan die knokkelige takke van ‘n ou boom afgeteken. (CM van den Heever)
Kyk hoe knokkig staan die eik gebuk. (Lucas Malan)