Kyk wat maak Lochner in hierdie week se episode van Hap!
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
[Video] Vadersdag-bederf: Steak met bloukaas en vye
Bederf jou pa hierdie Vadersdag met ʼn lekker stuk steak. Bekende koskenner Lochner de Kock en Mikael Morkel van Centurion, wat voorheen aan Kokkedoortjie deelgeneem het, wys jou hoe maklik dit is om dié dag ekstra spesiaal te maak.
Bekende sjef wil kos by jou deur aflewer
Hierdie gesonde, smaaklike en moeitelose maaltye maak dit vir jou maklik om hierdie winter gesond te bly
[Video] Hap saam met Lochner: Ma Vytjie se frikkadelle
Hierdie is die eerste in ’n reeks video’s wat Maroela Media saam met Lochner de Kock, bekende Suid-Afrikaanse koskenner, gaan publiseer. Hierdie resepvideo’s sal weekliks op Maroela Media gepubliseer word. Hierdie week berei Lochner Ma Vytjie se frikkadelle voor. -Red