Terwyl groot gedeeltes van die land nog deur droogte geteister word, het die reën onlangs op talle plekke groot verligting gebring.
Stuur gerus jou foto’s aan ons met die volledige agtergrondinligting en waar en deur wie die foto geneem is, aan [email protected].
Dankie Maroela, berig asb meer volledig hieroor. Dit is nuuswaardig nie ander mense se vuilwasgoed nie.
Ons is almal saam met die betrokke boere baie dankbaar! Ons Hemelse Vader het ons nood gesien.
Ons is baie dankbaar en bid dat hele land reën sal ontvang self daar waar dit nog niks om min reën ge val het en ons nie ‘n graan te kort sal beleef.
Ek voel sommer happy soos n chappie! Wat n blessing is di reën vir mens en dier!
AMEN
Ons gebede is gehoor, GOD bestaan en hy is nog lief vir sy kinders … al maak ons so droog deesdae.
Aangrypende foto van seun wat dankie sê vir die reen
Dankie Vader
Ons loof, dank en prys ons Skepper die Here vir die reen.
Keer terug na God! …Hy sal sorg.
Vertrou die Drie-Enige – God in en met alles.
Ek wil net dankie se vir ons Groote God en vader vir die reen En as ons net volgens die Bybel gaan sal alls regkom soos in Levitikas 26