Luister: ‘Be the Hero’ maak ʼn verskil


Rayno van Vuuren, een van die stigters van Be the Hero,  gesels oor dié stigting. Foto: Facebook

Rayno van Vuuren, een van die stigters van Be the Hero, gesels oor dié stigting. Foto: Facebook

Die Be the Hero– stigting se vyfde gholfdag is om die draai. Dié geleentheid word jaarliks gehou om geld in te samel vir kinders met spesiale behoeftes.
Rayno van Vuuren is een van die stigters van Be the Hero en Maroela Media het met hom gesels oor dié stigting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.