Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) het op sy 21ste jaarvergadering Pieter Oosthuizen as voorsitter verkies. Oosthuizen (27) is die jongste persoon nóg om hierdie posisie te beklee.
Adéle Changuion van Maroela Media het met Oosthuizen gesels oor sy toekomsplanne vir die GHA.