“Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” (Lees Spreuke 16)
Gehoorsaamheid aan en vertroue op die Here is die geheim van ‘n gelukkige lewe.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.