“Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.”
Ons moet vandag op ons pos bly deur God se wapenrusting aan te trek: waarheid, vryspraak, bereidheid om die evangelie te verkondig, geloof, verlossing, die woord van God en gebed. Jou krag is alleen in die Here en sy groot mag. Onthou, Hy het reeds oorwin! (Lees Efesiërs 6:10-20)
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.