Moedersdag: Dié leser wen ‘n leerhandsak

Dié Maroela-leerhandsak was op die spel

Moedersdag word hierdie naweek op die plaas Altydhoop gevier. Dis hier waar fiktiewe Maroela-familie ʼn groot saamtrek hou om ouma Bettie en Ma Hannie te bederf.

Die pa’s en kinders is altyd onseker wat om vir dié twee spesiale vroue te koop, maar daar is gereeld iets in Maroela se Koöperasie wat hulle opgewonde maak.

Maroela-lesers het die geleentheid gehad om ʼn eksklusiewe leerhandsak vir ʼn geliefde te wen.

Baie geluk aan Ria van Heerden van George wat as die wenner aangewys is!

Die Koöperasie

Die Koöperasie het geskenke vir enige tyd van die jaar. Bederf jouself of jou geliefdes met dié mooi produkte. Al die produkte is beskikbaar by maroelawinkel.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.