ʼn Gelukkige Maroela Media-leser het die kans om een dubbelkaartjie na ʼn vertoning van Jak de Priester by die Blou Hond-teater in Pretoria te wen.
Dié prys sluit verwelkomingsdrankies, ʼn ete en die vertoning by die Blou Hond-teater by die Casa Toscana-gastehuis te Darlingtonweg, Pretoria, in. Die vertoning vind plaas op 22 Junie om 18:00 vir 18:30.
Om in te skryf, stuur jou naam, van, selfoonnommer en jou antwoord op die volgende vraag na [email protected]: By watter gastehuis is die Blou Hond-teater geleë?
Die wenner word per e-pos in kennis gestel.
Die kompetisie is nou gesluit.