Video: Toyota se nuwe Fortuner Epic

Die Fortuner Epic.

Maroela Media het onlangs ‘n week lank met Toyota se nuutste Fortuner rondgerits.

Brendon Staniforth het met die Fortuner Epic in die Groenkloof-natuurreservaat gaan ry en vertel wat jy van dié voertuig kan verwag.

Die video is vervaardig deur Forum Films.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.