Wiele2Wiele: Motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaart

Mercedes-Benz V250d (Foto: Verskaf)

Hierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar.

Die Kritzingers bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari.

Verder praat hulle oor Mercedes-Benz se V-klas-bussie en met Riaz Haffejee, uitvoerende hoof van Sumitomo Rubber Suid-Afrika, oor die verskil tussen “safe to reuse”- en “waste”-bande.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Chris Ws ·

Geniel de Villiers wen die Morocco Rally !Carlos Sainz is tweede.So hou hy Suid Afrika EN Toyota Gazoo Racing SA se naam hoog.Kom ons kyk of Tv nuus IETS daarvan gaan se vanaand.Dis net vervlakste rugby asof dit AL sport in die wereld is waar Suid Afrikaners in presteer.Ek is so bly ek het nie DSTV Premium nie.Hedendaagse rugby maak my siek!Ek kyk eerder motorsport as ek kan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.