‘n Man het sy vrou geskiet en toe selfmoord gepleeg deur homself te skiet naby Stilfontein, het die Noordwes-polisie Vrydag gesê.
“Die paartjie van Khuma is Donderdag na die hospitaal geneem waar die 41-jarige man gesterf het,” het Philani Nkwalase, woordvoerder van die polisie gesê. Die vrou is steeds in ‘n ernstige toestand.