ʼn Videogesprek met Bennie Fourie en Bouwer Bosch oor Vuil Wasgoed volg onderaan die berig.
Die kortfilm Vuil Wasgoed wat tydens die 2014 Silwerskermfees te sien is, is geskryf deur Bennie Fourie en vervaardig deur Bouwer Bosch. Fourie is ook regisseur van dié kortfilm wat as ʼn “donker komedie” beskryf word.
Maroela Media het met Fourie en Bosch gesels oor waar die idee ontstaan het.