Talle vermeende moordenaars is op vrye voet as gevolg van die polisie se vermeende nalatigheid tydens plaasmoord-ondersoeke.
Dit was een van die bevindings van ‘n verslag wat AfriForum bekendgemaak het by ‘n blitsberaad in Centurion oor slordige ondersoekwerk tydens plaasaanvalle.
Slagoffers van plaasaanvalle het die beraad bygewoon en hulle verhale vertel.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Laat n mens wonder of van die poliesiemanne nie saam met die misdadegers werk nie