Handwerk: Borduur op klere

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Dra jou hart op jou mou, of been, vir Afrikaans en maak jou klerekas net ʼn tikke meer persoonlik deur jou gunstelinggedig op ʼn klere-item te borduur.

Borduur die gedig in stamsteek op jeans en agtersteek op ʼn hemp of T-hemp met drie draadjies borduurgare.

Wenk: As dit vir jou makliker is, kan jy koolpapier gebruik om die woorde na te trek. Verwyder dan die ink met spiritus.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.