Luister: ‘Word die beste weergawe van jouself as leier’

Foto ter illustrasie. (Foto: Jehyun Sung/Unsplash)

Dr. Johan Beukes se 8-beweging-leierskapsmodel is ontwerp om leiers, individue en organisasies te ontwikkel, te laat groei en die beste weergawes van hulself te laat word.

In die laaste episode van hierdie podsendingreeks, delf hy dieper in sy diepgaande lewensmodel in en som die agt leierskapsbewegings netjies op.

  • Luister boaan na die volledige episode deur dr. Johan Beukes oor sy 8-beweging-lewensmodel.
  • Besoek dr. Johan Beukes se webwerf hier om meer inligting.
  • Luister na vorige episodes in die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.