- Die Vierde Eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Indië is Saterdag op die Wanderers in Johannesburg gespeel. Reën het twee keer die spel onderbreek en uiteindelik het Suid-Afrika net 28 boulbeurte getrotseer.
Indië 289/7 (50 bb)
Suid-Afrika 207/5 (25.3/28 bb, teiken was 202)
Suid-Afrika wen met 5 paaltjies met 15 balle oor. (D/L-metode)
Indië loop nou met 3-1 voor in die reeks van ses wedstryde met die vyfde wedstryd wat môre in Port Elizabeth gespeel word.
- Die tweede toets tussen Sri Lanka en Bangladesj is in Mirpur gespeel.
Sri Lanka 222 & 226
Bangladesj 110 & 123 (teiken was 339)
Sri Lanka wen met 215 lopies
Die derde T20-wedstryd tussen Australië en Engeland is in Melbourne afgehandel.
Engeland 137/7 (20 bb)
Australië 138/3 (14.3/20 bb)
Australië wen met 7 paaltjies met 33 balle oor en die span wen die reeks met 3-0.
- In die plaaslike Sunfoil-meerdagreeks is drie wedstryde afgehandel.
Oos-Londen
Warriors 193 & 145
Lions 178 & 131 (teiken was 161)
Warriors wen met 29 lopies.
Bloemfontein
Knights 478
Dolphins 237 & 426/4v
Onbeslis
Benoni
Cape Cobras 428 & 185/6d
Titans 346 & 57/2 (17.5 bb, teiken 268)
Onbeslis
- Suid-Afrika se vrouespan het teen Indië in die derde eendagwedstryd op Potchefstroom gespeel. Mignon du Preez se 90 lopies het verseker dat die Proteas met 7 paaltjies wen met net 4 balle oor. Indië verower die reeks met 2-1.
Rugby
- Die naweek se Sesnasies-kompetisie se uitslae lyk só:
11 | Skotland | 32-26 | Frankryk | Murrayfield |
10 | Engeland | 12-6 | Wallis | Twickenham |
10 | Ierland | 56-19 | Italië | Aviva Stadion |
In die Pro14-kompetisie is die naweek sewe wedstryde gespeel en sowel die Cheetahs as die Kings was in aksie.
11 | Benetton | 22-12 | Scarlets | Stadio Comunale di Monigo |
10 | Munster | 33-5 | Zebre | Thomond Park |
10 | Cardiff Blues | 25-20 | Cheetahs | Cardiff Arms Park |
9 | Connacht | 26-15 | Ospreys | Sportsground |
9 | Ulster | 59-10 | Kings | Kingspan Stadion |
9 | Newport Gwent Dragons | 15-15 | Glasgow Warriors | Rodney Parade |
9 | Edinburgh | 29-24 | Leinster | Myreside |
Gholf
- In die Amerikaanse reeks is die AT&T Pebble Beach Pro-Am in Kalifornië voltooi.
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Ted Potter, jr. | -17 | F | -3 | 68 | 71 | 62 | 69 | 270 |
2 | Phil Mickelson | -14 | F | -5 | 69 | 65 | 72 | 67 | 273 |
Chez Reavie | -14 | F | -4 | 67 | 72 | 66 | 68 | 273 | |
Jason Day | -14 | F | -2 | 69 | 65 | 69 | 70 | 273 | |
Dustin Johnson | -14 | F | E | 67 | 64 | 70 | 72 | 273 | |
6 | Kevin Streelman | -13 | F | -4 | 65 | 69 | 72 | 68 | 274 |
20 | Branden Grace | -8 | F | -4 | 68 | 72 | 71 | 68 | 279 |
- In Australië is die Wêreld-Super6-toernooi in Perth afgehandel. Kiradech Aphibarnrat (THA) het in die eindstryd met 2&1 oor James Nitties (AUS) geseëvier.
- Op plaaslike bodem is die Eye of Africa PGA-kampioenskap
Pos | Speler | Tel | Put | Dag | Rnd1 | Rnd2 | Rnd3 | Rnd4 | Tot |
1 | Matias Calderon (Chili) | -17 | F | -7 | 69 | 68 | 69 | 65 | 271 |
2 | Combrinck Smit | -16 | F | E | 64 | 69 | 67 | 72 | 272 |
3 | Justin Harding | -13 | F | -4 | 74 | 68 | 65 | 68 | 275 |
4 | Keith Horne | -12 | F | -4 | 72 | 69 | 67 | 68 | 276 |
Toby Tree | -12 | F | -5 | 68 | 67 | 74 | 67 | 276 | |
6 | Jacques Blaauw | -10 | F | -2 | 72 | 67 | 69 | 70 | 278 |
Olimpiese Spele
- By die Winterspele in Suid-Korea staan sake só in die medalje-wedloop:
Land | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
Duitsland | 3 | 0 | 1 | 4 |
Nederland | 2 | 2 | 1 | 5 |
Noorweë | 1 | 4 | 3 | 8 |
VSA | 1 | 1 | 0 | 2 |
Frankryk | 1 | 0 | 0 | 1 |
Sokker
- In die Engelse Premierliga lyk van die naweek se uitslae só:
Gister
Southampton 0-2 Liverpool
Newcastle United 1-0 Manchester United
Huddersfield Town 4-1 AFC Bournemouth
Saterdag
Manchester City 5-1 Leicester City
- In die Nedbank-bekerstryd is vier wedstryde gister gespeel.
Bloemfontein Celtic (5) 1-1 (4) SuperSport United
Mariveni United 1-3 EC Bees
Happy Wanderers 0-1 Royal Eagles
Kaizer Chiefs 3-0 Golden Arrows