Een van die vier mans wat beskuldig word van die moord op ʼn voormalige vlootsoldaat in die Royal Marines, het glo aan twee mense vasgehou sodat hy hard op Brett Williams kon trap, het die Durban-streekhof gehoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Andries van der Merwe"
‘High five’ na aanranding van voormalige vlootsoldaat
Blayne Shepard het ʼn voormalige vlootsoldaat in die Royal Marines glo geskop voor hy ʼn vriend ʼn ‘high five’ gegee het op 23 Maart verlede jaar na ʼn Superrugby-wedstryd tussen die Haaie en die Melbourne Rebels op Kings Park in Durban.