Sowat 70 mense, waarvan 50 toeriste en wetenskaplikes is, moet noodgedwonge Kersfees vasgekeer op ‘n skip by Antarktika deurbring.
Alles vir die sleutelwoord "Antarktika"
Gat in osoonlaag bo Antarktika kleiner
Die seisoenale gat in die osoonlaag bo Antarktika was vanjaar die kleinste in twee dekades, aldus die Amerikaanse ondersoeklaboratorium (NOAA).