Presies een jaar nadat die boukontrakteurs aan die werk gespring het, is die nuwe Argo Tractors-Suider-Afrika se perseel in Kempton Park amptelik ingewy.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Argo-Trekkers"
Groot planne met nuwe Argo-perseel
Argo Trekkers het die stap gewaag om ernstig in Suid-Afrika en meer spesifiek die landbou te belê.