Ilse Salzwedel kies hierdie boek vandeesmaand om twee redes: dis boeiend en baie goed geskryf, maar dis ook broodnodige inspirasie in ʼn tyd waarin Suid-Afrikaners voel dinge in ons land is besig om hande uit te ruk.
Alles vir die sleutelwoord "boekresensie"
Boek van die maand (resensie): ‘Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva’ deur Sophia Kapp
‘Diva’ is ʼn baie geloofwaardige boek – vra enige vrou wat al deur ʼn egskeiding moes gaan, of wat sukkel met ʼn moeilike kind of ʼn begroting wat nie klop nie. Mens kan daarmee assosieer, want elkeen van ons ken ʼn Simoné, of is dalk self in haar posisie, skryf Ilse Salzwedel.