Die polisie in Gauteng sê die skote het Dinsdag by Carnival Mall in Brakpan, Gauteng, geklap tydens ‘n transitorooftog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carnival Mall"
Publiek skiet glo op drie ‘diewe’
Drie mans, wat glo ʼn American Swiss-winkel by Carnival Mall in Brakpan, Gauteng, beroof het, het ontsnap ná ʼn skietgeveg met die publiek.