Wanneer die son oor ʼn paar jaar begin water trek en ’n sak hardekool hout word nader getrek, sal die heldhaftige verhaal van Coenie Oosthuizen oorvertel word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Coenie Oosthuizen"
Pasop Wallabies, hier kom ʼn fikse Coenie!
Die Springbokke se vaskopstut Coenie Oosthuizen wat vanjaar kritici stil geskrum en die Poemas in die skrums verniel het, is slaggereed. Hy sal Saterdag in Perth teen die Wallabies kan speel.