“Evert was altyd reguit, eerlik en sonder draadwerk. Daarom is my huldeblyk aan hom ook eerlik en sonder draadwerk: Evert het my alles wat ek weet van radiowerk geleer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Evert Snyman"
Bekende omroeper Evert Snyman oorlede
Die bekende Afrikaanse omroeper, skrywer en akteur Evert Snyman is Vrydag in die ouderdom van 60 oorlede.