Helena Hettema nooi haar aanhangers en musiekfynproewers om saam met haar op reis te gaan deur 27 jaar van musiek met ʼn kragtoer van ʼn glansproduksie wat op die planke te sien sal wees by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Helena Hettema"
Sanco prys Hettema vir optrede ná haar pa se dood
Die burgerorganisasie Sanco het Saterdag Helena Hettema geloof vir haar dapperheid voor haar aandkonsert as ʼn huldeblyk aan haar pa wat die afgelope week op sy kleinhoewe vermoor is.