Die herroeping raak 28 000 voertuie.
Alles vir die sleutelwoord "Mazda"
[Foto’s] Padtoets: Mazda slaan die spyker op die kop
Die Mazda 2 is een van die min kompakte luikrugmotors wat regtig ten volle toegerus is. Die hoë spesifikasievlak en goeie bougehalte bied en kompleet, perfekte pakket. Indien jy baie ry is die diensplan ook ongeëwenaar, skryf Brendon Staniforth.
Mazda herroep duisende motors
Die motorvervaardiger Mazda het Maandagoggend aangekondig dat hy duisende motors gaan herroep.
Vergelykende toets: Ford en Mazda nie meer identiese tweeling
Die Mazda BT-50 en die Ford Ranger deel presies dieselfde enjin, maar is dié twee teenstanders regtig voëls van enerse vere? Brendon Staniforth stel ondersoek in.
[Foto’s] Padtoets: Mazda CX-5 2.2DE AWD Akera
Mazda klop die afgelope drie jaar telkens hul doelwitte in Suid-Afrika. Hulle het ʼn indrukwekkende produkreeks en dié 2.2DE pas mooi op die boonste rang van die CX5-leer, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Mazda 3 2.0 Astina, visueel belowend – lustelose hart
Die Mazda 3 2.0 Astina het al die tierlantyntjies – ʼn moderne en stylvolle ontwerp, gemaklike leersitplekke, klimaatbeheer, navigasie, spoedbeheer, Bluetooth én meer. Maar is die motor ʼn waardige mededinger?
Maroela Media-padtoets: Mazda MX-5 – Klein botteltjie, gróót gif
Daar is ʼn handjievol motors wat elke petrolkop graag sal wil ry. Daar is gewoonlik ʼn paar vereistes waaraan ʼn motor moet voldoen om in hierdie gewaardeerde klas te val – Een van daai vereistes is pret, en die Mazda MX-5 is presies dít, skryf Brendon Staniforth.