Die graderingsagentskap Moody’s het die kragreus Eskom selfs verder onder beleggingsgraad afgegradeer.
Alles vir die sleutelwoord "Moody’s"
Moody’s: Gradering bly voorlopig
Die graderingsmaatskappy Moody’s het toe nié Vrydag ʼn graderingbesluit oor Suid-Afrika bekend gemaak nie.