Ek was opgewonde, maar baie meer skepties en eerder huiwerig as optimisties – ʼn mens hoor gereeld van onbetroubare skole oorsee, veral in die onbekende Ooste … Lees Willem D Smit se positiewe ervaring oor sy tyd in China.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MyChina.co.za"
Werk in China: Die lewe aan die ander kant
As mense vra hoe dit met my gaan, sê ek altyd dit gaan fantasties. Want dis die waarheid! Ek werk nou al vir die afgelope twee jaar in Shanghai as ʼn Engelse onderwyser en ʼn musikant.