Strydom het hierdie Facebook-inskrywing gemaak ná ʼn leser hom gevra het oor sy mening oor die onlangs gebeure op die Noord-Sentineleiland waarin ʼn sendeling vermoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Noord-Sentineleiland"
Amerikaanse sendeling se oorskot steeds op eiland
“Hulle skiet pyle op enige oortreder. Dis hulle boodskap wat sê: ‘Moenie op hierdie eiland kom nie,’ en ons respekteer dit.”
Afgesonderde stam skiet ‘sendeling’ met pyle dood
“Julle ouens dink seker ek is mal, maar ek dink dis die moeite werd om Jesus aan dié mense te verkondig,”