Die Valke het Vrydag gesê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Patrick Karegeya, die oud-spioenhoof van Rwanda, nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oud spioen vermoor"
Polisie soek steeds na oud-spioen se moordenaar
Die polisie is steeds op soek na die persoon wat die voormalige spioenhoof van Rwanda, Patrick Karegeya, in sy luukse hotelkamer in Sandton, Johannesburg, vermoor het.