Drie vermeende bendelede is Saterdagoggend vroeg in Durban, KwaZulu-Natal, dood tydens ʼn skietery met die polisie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Seven Oaks"
Ses gewapende rowers by Greytown doodgeskiet
Ses mans is naby ʼn klein informele nedersetting in KwaZulu-Natal doodgeskiet, ure nadat hulle glo ʼn gewapende rooftog 200 km ver in Newcastle uitgevoer het.