Ons gesels met Kurt Darren, ons vind meer uit oor die nuwe Afrikaanse rolprent, As jy Sing, en Simeon Hamman vertel ons van ʼn projek wat help om geld in te samel vir ʼn 5-jarige se koglea-inplanting.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Simeon Hamman"
Allegaartjie 2 – Program 8
In vandag se Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor kinders met roosboom-persoonlikhede. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, neem aanlyninkopies onder die vergrootglas en ons kuier by die sanger, Simeon.
Simeon Hamman spog met sy tweede musiekvideo
Die sanger, Simeon Hamman, het onlangs sy tweede Afrikaanse musiekvideo van sy nuwe album, Rooi rok vrygestel.