Die Namibiese Welwitschias het sedert April vanjaar oneindig verbeter, maar só het elke ander span, sê die Namibiërs se Walliese afrigter Lyn Jones.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Welwitschias"
Pumas verander 14 vir Welwitschias op Ermelo
Die Pumas het 14 veranderinge aangebring in sy span wat Saterdag op die veld van die Hoërskool Ermelo in die opstellende ronde van die Curriebekerreeks teen die Welwitschias van Namibië speel.