Speletjie: Rangskik Beethoven se meesterstukke

Die GoogleDoodle op 17 Desember 2015

Die GoogleDoodle op 17 Desember 2015

Vier vandag Ludwig van Beethoven se verjaarsdag met ʼn lekker speletjie op Google.

Dit is nie duidelik wanneer Beethoven presies gebore is nie, maar hy is op 17 Desember 1770 gedoop – vandag, presies 245 jaar gelede.

Leon Hong en die kunstenaar Nate Swinehart het saam met die ingenieurs, Jonathan Shneier en Jordan Thompson gespan om ʼn musikale legkaart vir die GoogleDoodle op te stel wat Google-gebruikers moet rangskik om seker te maak dat Beethoven al sy meesterstukke korrek kan aanbied.

Speel die speletjie hier.

Lees meer oor Beethoven.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.