27-29 Oktober 2011
Laerskool Aliwal-Noord se Buffelfees word vanjaar vir die vierde keer aangebied en gaan van krag tot krag. Daar sal soos by vorige feeste verskeie stalletjies wees terwyl gaskunstenaar soos Snotkop, Jay en Lianie May, Gerhard Steyn, Karlien Husselman, Etha en Zack Steyn vir die vermaak sal sorg.
Vir meer inligting kontak:
Laerskool Aliwal-Noord
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD
051 634 1827