Luister: Adam en Daniel Baron span saam op nuwe kortspeler


Young-and-Wild-Adam-en-Daniel-Baron

Die groep Adam en Daniel Baron het saamgespan om ‘n nuwe Engelse kortspeler te maak. Foto: Facebook.

As jy hou van goeie wysies, eenvoudige lirieke en harmonieë is die nuwe kortspeler van die musiekgroep Adam en Daniel Baron net die album vir jou. Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant het onlangs met Daniel saamgespan en in ʼn paar minute die treffer “Say what you want” geskryf, wat tans selfs in Europa lugtyd op talle radiostasies se speellyste geniet. Die volgende logiese stap was ʼn kortspeler, Young and wild, wat einde verlede maand vrygestel is.

Esté Meyer Jansen het telefonies met Hugo van Adam gesels om ’n bietjie meer oor dié kortspeler se musiek te wete te kom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.