Die musiekgroep Anders (Wynand en Lyndi Delport) en Hemelbesem (Simon Witbooi) neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou”.
Dewald Wasserfall begin op nommer 20.
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Leah – “Jou liefde”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Appel – “Lei my na die water”
- Jo Black – “Skepe”
- Francois van Coke – “Dit raak beter”
- Stella – “Nuwe môre”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
- Riaan Grobler en Rinel – “Ons is liefde”
- Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
- Len Muller – “Ek glo”
- Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
- Martin Bester – “Sterre”
- Dewald Wasserfall – “Laat die lig in kom”
En die beste sanger is….. Joshua na die reën.
Ek stem 100% saam.