Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by sommige radiostasies se speel-en trefferslyste gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.
- Lekkerlyf- Armand Hofmeyr (op foto)
- Ek hou van rugby- Dagbreek saam met Pierre Spies
- Mal in jou kop- Cordelia
- Gooi jou suiker op my- Dirk van der Westhuizen
- Veilig- Jack Parow en Janie Bay
- Malverlief- NRG