Foto’s: Wegkruipertjie-kampioene

Kenners spandeer baie tyd daaraan om seker te maak dat soldate met hul kamoeflering kan inskakel by hul omgewing. Tog is dit baie snaaks om dit in die “regte wêreld” teë te kom. Dié groep mense sal beslis die wegkruipertjie-speletjie kon wen.

Hier is ‘n paar treffers uit die lys wat die webwerf Bored Panda saamgestel het.

Dié kat het die perfekte wegkruipplek gevind

Wegkruipertjie-kat

Die gebou is dieselfde kleur as die lug geverf

Dié ou se broek lyk net soos die gras

Toe hy afkyk, lyk sy skoene net soos die mat

Uiltjie kruip weg

Haar motor is só blink opgevryf, dit is byna onsigbaar

Sy hemp pas by die stoel

Dié kat skakel mooi in by die kleur van die trappe

Sy lyk soos die gordyne

Waghond kruip weg

Onsigbare sokkies

Pajama-partytjie

Uitstekende kamoeflering in die natuur!

Sy hemp pas by die muurverf

As jy ‘n introvert by ‘n partytjie wil wees…

Haar skoene lyk net soos die grond

Wegkruipertjie-kampioen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.