Teen hierdie tyd is beurtkrag nie meer ‘n vreemde konsep vir enige Suid-Afrikaner nie. Suzelle DIY deel in hierdie video, op haar eie pittige manier, ‘n paar wenke hoe jy jouself kan voorberei op beurtkrag.
Suzelle DIY laai gereeld allerhande wenke op haar YouTube-kanaal.
Ek LOVE die vrou – sys so simpel maar sy maak elke keer my dag met haar lawwe grappe!!! you go girl!