ʼn Advertensie van ʼn groep honde en katte wat met menshande eet, is al byna 10 miljoen keer op YouTube gekyk.
Freshpet, ʼn maatskappy wat vars kosprodukte vir honde en katte verkoop, het met die Humane Society of Utah saamgespan en 13 honde en ʼn kat saamgenooi om aan dié grappige video deel te neem.
Die maatskappy beplan om alle aannemingsfooie vir die diere in die video te dek en beplan ook om kos te verskaf aan die gesinne wat die diere aanneem.
Lees meer op Freshpet.
Absoluut briljant! Kyk dit gerus! Dankie Maroelamedia.