Luke Stocks (28), ʼn ontwerperskonsultant en eienaar van Showtime Freestyle, wys in dié video wat mens alles met ʼn waterponie kan doen.
Luke, oorspronklik van Cleethorpes in Lincolnshire in Engeland, is nou in Connecticut in Amerika gebaseer.
Ons ontmoedig jou om dié toertjies by die huis te probeer.