Video: Só maak jy ‘n poniestert met ‘n stofsuier

Talle pa’s het al gesukkel om hul dogters se (lang) hare onder beheer te kry.

Dié vernuftige pa het besluit om ‘n stofsuier in te span om sy dogter se hare in ‘n poniestert vas te bind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae