ʼn Video oor ʼn kleuter wat baie verward is toe hy ʼn tweeling die eerste keer sien, is binne twee weke reeds byna 16.5 miljoen keer op YouTube gekyk.
Die kleuter, genaamd Landon, is klaarblyklik onseker oor sy “dubbelvisie” en sy reaksie is te skattig.