[Video] Vlugkelner laat passasiers skater

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn grappige vlugkelner se veiligheidsdemonstrasie is die afgelope vyf dae reeds byna 3 miljoen keer op YouTube gekyk.

Michael McAdam van WestJet het die passasiers laat skaterlag oor sy grappige demonstrasie.

Passasiers wat gereeld vlieg ken die veiligheidsdemonstrasie al só goed, dat hulle dit gewoonlik ignoreer, maar McAdam sorg dat niemand ʼn oomblik van sy demonstrasie wil misloop nie.

Die grappige vertoning is op ʼn Kanadese vlug verfilm.
https://youtu.be/Jp8VSAeCxc8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.